Sunday, February 23, 2020

MALELANE – Dit was ‘n sonnige dag in die suide van die Kruger-wildtuin en ten spyte daarvan dat die suide besaai is met bome en struike, het die twee olifante slaags geraak oor een boom Dit is nie duidelik hoekom juis hierdie boom vir beide die olifante so begeerlik was nie, en of dit oor magspeletjies gegaan he tnie, maar hulle het verskeie taktieke soos wegkruipspeletjies en intimidasie gebruik voordat een maar die stoom (of is dit nou die ‘slurp’) afgeblaas het.

Video deur Elize Parker

 

Tags: , , , ,
Elize Parker
Environmental Journalist

0 Comments

Leave a Comment