Sunday, February 23, 2020

Elize Parker

Elize Parker is ‘n omgewingsjoernalis wat in 1981 haar skryfloopbaan by Sarie-tydskrif begin het en sedertdien vir koerante soos Transvaler, Rapport en Laevelder geskryf het. Sy was verbonde aan Sarie-tydskrif en Leef met hart en siel-tydskrif, en skryf tans weekliks vir Huisgenoot ‘n kolom. Sy het 44 boeke gepubliseer en was ook tien jaar lank ‘n radio-omroeper. Sy stel belang om Afrikaanse omgewingsverslaggewing te bevorder en skryf veral oor wildlewemisdaad.Sy is ‘n Ambassadeur vir Afrikaans.com.

Sy skryf oor veral die volgende:

Elize Parker is a seasoned journalist with more than 36 years of writing behind her with newspapers like Transvaler and the Lowvelder as well as magazines such as Sarie, Huisgenoot and Leef met hart en siel. She was a radio announcer for ten years on stations like Punt Geselsradio, Radio ACK and Tygerberg 104 FM. Her vision is to promote online environmental writing especially in Afrikaans as she is also an ambassador for Afrikaans.com She has published 44 books.